Daagliks is daar uitdagings in ons lewe wat dit moeilik maak om die lig in die donker te sien. Road2theCross.co.za bied 'n geleentheid waar mense mekaar kan bemoedig en bymekaar kom en mekaar herinner daar is hoop in Jesus Christus as ons net vashou aan ons geloof in Hom.
Ons het dit goed gedink om 'n geloofsgebaseerde sosiale netwerk te skep vir hierdie doel en ons is opgewonde om jou te nooi om deel te raak van ons gemeenskappie. Kom sluit aan en deel saam met ons in die vreugde en hoop wat ons as kinders van God vind in ons geloof.
Kyk VideoSluit aan by ons geloofsfamilie — kry ’n e‑pos elke keer as nuwe inspirasie gedeel word.
Indien jy ook graag jou getuienis met die wêreld wil deel soos wat Debbie gedoen het en ook God se N...
Ons almal het 'n storie. Hierdie is deel van Debbie se storie oor hoe die Here haar genees het. Debb...