Is die oorname van "AI" of "KI" (Kunsmatige intelligensie) in ons daaglikse lewe goed of sleg? Hoe het dit en kan dit ons verhouding met die lewende G...
Gepubliseer op 2026-07-19 20:23:52
DebbieTattie05:
God het die wêreld gemaak en dit vir goed bedoel. Die duiwel het dit kom verander. Tegnologie was goed tot op n punt maar KI neem nou alles oor en mens raak so afhanklik van "hom" dat dit in my opinie nie meer n goeie ding is nie.
DebbieTattie05: God het die wêreld gemaak en dit vir goed bedoel. Die duiwel het dit kom verander. Tegnologie was goed tot op n punt maar KI neem nou alles oor en mens raak so afhanklik van "hom" dat dit in my opinie nie meer n goeie ding is nie.
2026-07-24 19:47:20