Road2theCross | Faith-Based Social Network for Christians

Prayer Requests

Register or Login to submit a prayer request.


Ons vra dat almal in SA sal hard bid dat hierdie land sal terugdraai na God. Ons bid dat God weer Sy genade vir ons as land sal bewys. Baie jare terug het ek gesien hoe moskees "leegtap" soos wat 'n bad leegtap en ons bid dat God en God alleen aanbid sal word in ons land, en dat God nie Sy guns sal verwyder van die land nie. 🙏

by Shepherd79 on 2026-07-29 20:28:30

Bid vir Suid Afrika. Met die super el nino wat oppad is het ons God se genade nou meer nodig as ooit.

by DebbieTattie05 on 2026-07-24 19:48:28

Gebedsversoek Cecilia Smith:
Sal julle asb saambid vir Cecilia. Sy is ernstig siek en Dr's kan nog nie presies vasstel wat fout is nie. Sy het al verskeie toetse ondergaan en moet nou gaan vir 'n CAT scan. Haar infeksietelling is 100. Bid asb vir God se genade oor haar en vir wysheid vir die Dr's. Past Santjie

by Shepherd79 on 2026-07-18 15:58:53