Road2theCross | Faith-Based Social Network for Christians

Kunsmatige Intelligensie en Christenskap

Is die oorname van "AI" of "KI" (Kunsmatige intelligensie) in ons daaglikse lewe goed of sleg? Hoe het dit en kan dit ons verhouding met die lewende God affekteer? Wil graag julle mening hoor?


What did you think about this video of content...

God het die wêreld gemaak en dit vir goed bedoel. Die duiwel het dit kom verander. Tegnologie was goed tot op n punt maar KI neem nou alles oor en mens raak so afhanklik van "hom" dat dit in my opinie nie meer n goeie ding is nie.

Deur DebbieTattie05 op 2026-07-24 19:47:20

Login om kommentaar te kan plaas.